Wat is die Klofie-Netwerk?

Die Klofie-Netwerk bied aan ouers, oud-ouers, alumni en plaaslike besighede die geleentheid om interaktief met mekaar te kommunikeer om sodoende ‘n ondersteunende netwerk daar te stel vir alle gebruikers.

Sigbaarheid

Aan alle huidige ouers van die skool.

Aan alle oud-leerlinge van die skool. Aan alle ondersteunende besighede van die skool. Asook aan alle kliënte van bogenoemde.

Jy Ondersteun Die Skool

Indirek dra jy by tot die instandhouding en ontwikkeling van Hoërskool Waterkloof.

Jy Verdien Voorkeur Bo Ander Besighede

Gebruikers sal gelysde besighede raadpleeg voordat hul na die breër gemeenskap kyk.

Direkte kliënte kommunikasie

Jy kan direk met alle kliëete gesels wat jou besigheid gaan “LIKE” het.

Stuur boodskappe rakende:

Spesiale aanbiedinge, produkte, gebeurtenisse, lojaliteits-programme en meer.

Bemarking deur oorvertellings

App gebruikers kan alle inligting deur middel van sosiale media versprei.

Alle kommunikasie is publiek binne ‘n paar minute.

Wil jy meer weet rakende ons Klofie-Netwerk app?

Die Klofie-Netwerk App bied gebruikers 21 knoppies om kontak te maak met jou besigheid.

Nie net gaan jou besigheid behoort aan ons eie, unieke netwerk nie, maar jy gaan ook blootstelling ontvang soos nog nooit tevore teen ‘n fraksie van die prys!

Kliek hier om meer te leer van ons Klofie-Netwerk.

Kry die Klofie-Netwerk App op Apple of Android