Bemarkingsgeleenthede op die Klofie-Netwerk

Afgesien daarvan dat jy jou besigheid op ons netwerk kan lys, bied ons ook 3 ander bemarkingsgeleenthede:

Lys van besigheid sonder kommunikasie

Hierdie opsie is ons mees basiese en bied geen kommunikasie tussen jou en jou kliënte nie.

Lys van besigheid met kommunikasie

Hierdie opsie bied jou toegang tot jou eie administratiewe paneel waar jy direk met jou kliënte kan kommunikeer.

Banier wat regdeur die gebuik van die app onveranderd bly.

Die 4 opsies vir bemarking:

Die opsies kan gesamentlik of afsonderlik gebruik word:

  1. Laai van PDF-dokument.
  2. Laai van SMS-nommer met boodskap om te kontak.
  3. Laai van telefoonnommer wat gekontak kan word.
  4. Webtuiste-URL waarheen gebruiker verwys kan word.

Die banier-spasies bied 4 tot 8 besighede die opsie om meer sigbaar te wees op die Klofie-Netwerk.

Elke banier het ‘n URL waarheen die gebruiker geneem word.

Elke sub-kategorie het sy eie banier-spasie. Hierdie spasie sal jy bo die soekfunksie vind en beskik ook oor ‘n webtuiste-URL.

Indien jy wil uitstaan by enige soekfunksie binne die app is hierdie spasie perfek vir jou besigheid!

Kry die Klofie-Netwerk App op Apple of Android